<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Kom na my toe almal wat moeg en oorlaai is</title>
<lyrics>[V1]
.       C#m            G#m
 Ek was eensaam en verlaat
.        A           G#
 Al was mense rondom my
.          C#m                G#m
 Daar was niemand wat my verstaan
.        A                      B
 Maar U woord kom toe helder na my

[C1]
.         E        C#m                   A
   Kom na my toe, almal wat moeg en oorlaai is
.         B      B7      E (B)
   Kom na my toe ek gee rus
.          E         C#m             A       G#m   F#m7
   Toe ek opstaan en nog verward my hand in syne lê
.           E           B              E
   Kry die lewe sin en vind ek rus in Hom

[V2]
.          C#m           G#m
 Maar die twyfel kom toe weer
.       A              G#
 Is ek kind van God of nie
.     C#m             G#m
 Sy woorde kom helder deur
.        A                     B
 Uit my hande ruk niemand jou nie.

[C2]
.         E       C#m                   A
   Kom na my toe, almal wat moeg en oorlaai is
.         B      B7      E (B)
   Kom na my toe ek gee rus
.          E        C#m             A       G#m  F#m
   Toe ek opstaan en nog verward my hand in syne lê
.           E           B              E
   Kry die lewe sin en vind ek rus in Hom

[C3]
.         G         Em                  C
   Kom na my toe, almal wat moeg en oorlaai is
.         D      Dsus    G (D)
   Kom na my toe ek gee rus
.         G          Em              C      Bm   Am
   Toe ek opstaan en nog verward my hand in syne lê
.           G      (C)
   Kry die lewe sin
.            G     (C)
   Kry die lewe sin
.           G
   Kry die lewe sin
.      D              G (C G)
   en vind ek rus in Hom</lyrics>
<presentation>Chorus:  E G</presentation>
<key>C#m</key>
</song>